Die sanger Juan Boucher het pas ’n musiekvideo vir die titelsnit, Onthou Jy Om Jonk, van sy jongste album uitgereik. Die album bevat elf liedjies, die meeste deur Juan self geskep. Soos altyd toon dié album groei en ontwikkeling. Juan het daarin geslaag om ’n eiesoortige skryfstyl te ontwikkel. Uit sy pen klink Afrikaans vars..
Continue reading…
Juan Boucher se nuwe album is hier: Onthou Jy Om Jonk
Enjoyed this post? Share it!
Ruan Josh se eerste enkelsnit is hier
Ruan Josh sal ná Vrydag op almal se lippe wees nadat sy eerste enkelsnit, Toevallig, die digitale-musiekwinkel, iTunes tref.
Die snit wat na verwagting 25 November vrygestel sou word is uitgestel na komende Vrydag, 2 Desember, maar dié sanger het nie
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Nuwe kunstenaar – Johan Anker: Hoop & Bid
Johan Anker van The Voice SA-faam het sy aanhangers se asems behoorlik weg geslaan met sy lang verwagte debuutalbum, Hoop & Bid, wat uiteindelik verlede maand vrygestel is.
Hierdie uitreiking is voorafgegaan deur sy vertolking van Leonard Cohen se bekende treffer, Hallelujah, tydens sy heel eerste oudisie op The Voice SA 2016 wat reeds deur meer as 285 000 mense op YouTube gekyk is. Dié opwindende nuweling wat reeds vanaf 9-jarige ouderdom sing, was nie net ’n lid van die Drakensbergse Seunskoor nie, maar is ook ’n begaafde akteur wat al in verskeie verhoogproduksies te sien was.
Hoop & Bid verteenwoordig ’n weldeurdagte kombinasie van ligte, klassieke en geestelike musiek om ’n deurlopende inspirerende boodskap van hoop aan sy luisteraars te bied. Dié mengsel van roerende lirieke sowel as ritmiese melodieë beloof om nie net in luisteraars se gedagtes vas te steek nie, maar om hulle ook te laat nadink en om vir hul nuwe hoop te gee.
Die oor
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!